Product Categories

Brekfis met die Shrink


R 128.01

Brekfis met die Shrink Summary

 

Brekfis met die Shrink is nie 'n finansiële publikasie nie, maar dit sal die leser help om sy emosionele intelligensie te verhoog en emosionele intelligensie is nodig om welvaart te skep.

Eugene Kemp skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm, maar veral hoe ons moet reageer teenoor die gebeure wat ons lewens beinvloed. Vars kort stukkies wat jou lewe sal verryk.
 

 

 
 
 

Customer Reviews

No Reviews Posted Yet - be the first! (write review)

Related Products

  • 9 Beginsels vir Welvaarts..
    Details
  • Skep welvaart uit jou hui..
    Details
Share |
Shopping Basket
ZAR
0 items
R 0.00
Recent
Besigheidsoerwoud
Recent
Brekfis met die Sh..
Recent
My e-Broker
PayPalPay by other