Het jy jou al die vraag afgevra waarom sommige mense ryk is en ander arm? In Suid-Afrika is daar 700 mense met bates van R200 miljoen en 25 000 met belêbare bates van R6 miljoen. Is al hierdie mense ryk gebore of was hulle maar net uitsonderlik gelukkig? Enige iemand wat weet hoe, kan binne 'nleefty d 'n fortuin opbou. In Skep welvaart uit jou huidige inkomste - deur die geheime van deskundiges te ontdek, word die beginsels om geld te maak, in maklik verstaanbare taal bespreek.
Leer om soos die superrykes oor geld te dink en te beplan, salarisse aan te wend om geld te maak, 'n besigheid te begin, inkomste te verhoog, wettig minder belasting te betaal, jouself teen risiko's te beskerm en die regte belegging vir die regte doel te kies.
FREE DELIVERY on this product
Postage Cost: R 0.00